Streeknuus
Witties se Kaalvoet kleuters vier lentedag
Laerskool Witpoort se Kaalvoet Kleuters het die lente gebring en dit met opgetofde hoede op 1 September gevier. Hoede van alle kleure en geure was self ontwerp. Daar was heerlik piekniek en waterspel gehou.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!