Streeknuus

Cullinan se Wynfees lok vele

Cullinan se jaarlikse Wynfees het op Saterdag, 9 Oktober plaasgevind en mense van heinde en vere het die fees vir niks gemis nie. Altesaam 30 wynplase is verteenwoordig en meer as 1750 feesgangers het ingestroom. Daar was ’n roete van ses verskillende afdraaipunte waarna die feestelike toerbus die inwoners na sowat 91 stalletjies geneem het.

Cullinan se jaarlikse Wynfees het op Saterdag, 9 Oktober plaasgevind en mense van heinde en vere het die fees vir niks gemis nie.

Altesaam 30 wynplase is verteenwoordig en meer as 1750 feesgangers het ingestroom.

Daar was ’n roete van ses verskillende afdraaipunte waarna die feestelike toerbus die inwoners na sowat 91 stalletjies geneem het.

Studente en inwoners het heerlik wyn geproë en lekker jenewer (gin) gedrink.

Me. Anè Meiring geniet die wyn proë.
Mnr. Owen Nowell bemark die jenewer (gin).
Me. Krisanka Redelinghuys klink vrolik ’n glasie.
Me. Oska Olsen maak seker die wyn word gedrink.
Mnr. Emile Kotze berei jenewerkelkies (gin cocktails) voor.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button