EntertainmentLifestyle

Standerton-glansmeisie nou voorbladgesig vir Sarie

Die kompetisie vanjaar was anders met die blootstelling op KykNet.

Nadia de Wet is op 14 September as een van Sarie se Voorbladgesig van die Jaar by ’n glansgeleentheid in Menlyn, Pretoria aangewys.

Sy was een van 10 finaliste wat deur ’n stemproses gegaan het.

Die kompetisie vanjaar was anders met die blootstelling op KykNET.

Nadia is ’n ma van drie kinders asook ’n boervrou.

Sy het by ’n vorige onderhoud vertel dat sy bietjie uit haar gemaksone is en nie heeltemal gewoond is aan al die aandag nie.

Die Sarie-redakteur, me. Michélle van Breda, wat die wenners aangewys en die twee Oktober-voorblaaie onthul het, het ná die tyd gesê elke voorblad is volmaak – die een pure sonskyn, die ander eenvoudig boeiend ­en sáám is hulle “net magic”.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button