EntertainmentLifestyle

Aldanté Dansskool smelt saam met Immensitas Dance Academy

Van die style wat aangebied gaan word is Latin, Disco, Freestyle en vele meer.

Voorts sal die dansskool as Aldanté Dansskool bekendstaan wat dansers in verskeie dansstyle sal kan leer in Standerton Primary School se skoolsaal.

Die hoof-instrukteur, me. Alta van der Hoven, met die hulp van mnr. Ruan de Neyschen, sal die klasse weekliks aanbied.

Van die style wat aangebied gaan word is Latin, Disco, Freestyle en vele meer.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die  Standerton Advertiser.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button