EntertainmentLifestyle
Kom proe saam wyn by die Rondekerk in Secunda
Koop nou jou kaartjie om saam wyn te proe by die Rondekekerk

SECUNDA – Die N.G. Kerk Moedergemeente (Rondekerk) bied op 21 April ’n gesellige aand aan.
Die tema is Biefstuk, Bacchus en die Bybel en gaan gepaard gaan met wynproe en ’n wynveiling.
Die aand begin om 5.30nm en kaartjies kos R300 per persoon, R550 per paartjie of R2 000 per tafel waar agt mense kan aansit.
Bespreek jou kaartjie voor of op 15 April by die kerkkantoor.
Vir navrae, skakel me. Ilana Coetzer by 079 772 6933.
Lees ook: NG Rondekerk op Secunda bid vir sleutelfigure



