EntertainmentLifestyle

Helpende Hand hou pretdag vir kinders

Kinders het aan verskeie speletjies deelgeneem

SECUNDA – Afriforum se Helpende Hand-tak en Ons Winkel het Saterdag, 28 April ’n pretdag vir kinders op Secunda gehou.

Verskeie stalletjies is opgerig wat daarop gemik was om vir kinders speletjies en vermaak te bied.

Kyk ook: [VIDEO] Solidariteit Helpende Hand hou vandag n pretdag vir kinders

Die kinders wat die dag in die parkeergebied oorkant Helpende Hande se gemeenskapswinkel op die hoek van Laing- en Scheeperstraat baljaar het, het die kans gehad om deel te neem aan speletjies soos vissievang, bal in die koppie gooi en ringgooi.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button