EntertainmentLifestyle

Rondekerk op Secunda vier 40 jaar

Fees beloof om hope vermaak te verskaf.

Die Rondekerk vier op 27 Julie en op 29 Julie fees as dié kerk hul 40ste bestaansjaar vier.

Hulle bied op 27 Julie ’n partytjietyddans by die kerk aan. Dit begin om 6nm vir 6.30nm en kaartjies kos R150 per persoon.

Vir kleredrag moet partytjiegangers soos karakters in ’n kinderfilm of televisieprogram aantrek.

Die feesvieringe duur op 29 Julie voort by die kerk en daar sal springkastele vir die kinders wees en versnaperinge.

Feesgangers moet elkeen ’n koek saamneem en kaartjies kos R60 per persoon.

Bespreek jou plek by die info-toonbank of skakel me. Ilana Coetzer by 017 631 3470 of 079 772 6933.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button