EntertainmentLifestyle

Sing Kersliedere saam met La Africa hierdie Sondag

Hulle gaan saam bekende Kersliedere onder leiding van die orrelis Danie Senekal en drie trompetspelers sing.

SECUNDA – Die La Africa Opera-groep tree op 10 November by die NG Kerk Goedehoop se Kerssangaand op.

DiƩ aand gaan die tenore, soprane en musikante ook saam met kerkkoor en selfs die gemeentelede optree.

Hulle gaan saam bekende Kersliedere onder leiding van die orrelis Danie Senekal en drie trompetspelers sing.

Die plan is ook dat die gehoor tussendeur die groep se program ook by die musiekaand betrokke raak.

Buchanan Marais is die stigter van die La Africa Opera Company. Hy bespeel die orkesfluit, panfluit en harmonika (mondfluitjie).

La Africa se musikante en sangers is altyd geoefen en die groep is streng chic.

Die Kerssangaand se program begin stiptelik om 6.15nm en die musikante van om 6.30nm met hul vertoning weg.

The deure open 6nm. Toegang is gratis vir almal.

Buchanan Marais is die stigter van die La Africa Opera Company. Hy bespeel die orkesfluit, panfluit en harmonika (mondfluitjie).

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button