GalleriesSchools galleries
Bastion se Madalemuriete vermaak gehoor tydens hul groentjiekonsert
2018 se Graad 8's tydens gala-aand ingewy

Die Madalemuriete – soos wat die groentjies bekend gestaan het – het die gehoor met ‘n safari deur Madagaskar vermaak.
Die hoofkarakters se sêgoed en uitbeelding van hul spesifieke karakters, het die gehoor behoorlik vermaak, en elke klas-item het dawerende applous ontvang.
Maar, die toppunt van die aand se verrigtinge was defnitief die inlywingseremonie, sing van die skoollied asook die uitvoering van die kreet, waarna hulle as volwaardige Bastionners verwelkom is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.