GalleriesSchools galleries

FOTOS: Bastion-matrieks lui klok om totsiens te sê

Die jaar waarin hulle hul stempel op die skool moes afdruk was vir die 2020-matrieks een van hul moeilikstes. Die positiwiteit en harde werk wat hulle egter getoon het wys dat hierdie groep ‘n blink toekoms gaan hê. Hoërskool Bastion se matriekgroep van 2020 is geen uitsondering nie en op Maandag, 2 November, het hulle …

Die jaar waarin hulle hul stempel op die skool moes afdruk was vir die 2020-matrieks een van hul moeilikstes. Die positiwiteit en harde werk wat hulle egter getoon het wys dat hierdie groep ‘n blink toekoms gaan hê. Hoërskool Bastion se matriekgroep van 2020 is geen uitsondering nie en op Maandag, 2 November, het hulle na 11 jaar se harde werk plus een bitter harde jaar totsiens gesê aan hul medeskoliere en onderwysers tydens hul jaarlikse Kloklui-seremonie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Adele Bloem

Adele Bloem has been writing for the Roodepoort Record/ Northsider since 2016 and covered a range of topics, including hard, municipal, school, sport and other community articles. Since 2019, she is the editor of the two Roodepoort newspapers, ensuring every loyal reader receives a quality offering jam packed with the news they want to read.

Related Articles

Back to top button