Laerskool Dr Havinga het met groot vreugde en opgewondenheid sewe nuwe personeellede by die skool verwelkom.
Hule is:
• Marista Rabie
• Maritza de Beer
• Elné Botha
• Claudia de Bruin
• Calené Breed
• Jaen-Mirie Blumenthal
• Micaela Marques
Die Havies glo en vertrou dat hierdie nuwe onderwysers gou hul voete sal vind en deel van die bloubloed Havie-familie sal wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



