GalleriesNewsSchool sportSchoolsSchools galleriesSportSports Galleries

IN FOTO’S: Roodies se gholfdag weereens ‘n reuse sukses!

Laerskool Roodekrans het op Donderdag, 14 Oktober hul jaarlikse gholfdag by die Krugersdorp Gholfbaan gehou en dit was weereens ‘n reuse sukses. ‘n Totaal van 164 spelers het dié dag hul gholfskoene aangetrek om die skool se gesogte fondsinsamelingprojek te ondersteun. Daar was hope gees onder die spelers soos hulle van putjie tot putjie beweeg …

Laerskool Roodekrans het op Donderdag, 14 Oktober hul jaarlikse gholfdag by die Krugersdorp Gholfbaan gehou en dit was weereens ‘n reuse sukses.

‘n Totaal van 164 spelers het dié dag hul gholfskoene aangetrek om die skool se gesogte fondsinsamelingprojek te ondersteun. Daar was hope gees onder die spelers soos hulle van putjie tot putjie beweeg het.

Volgens organiseerder Ian Flemming word die projek elke jaar ten bate van hul minderbevoorregte leerders en ook dié van buurskole gehou. Hul vrygewigheid strek nog verder aangesien ‘n paar ouetehuise in die omgewing ook daarby baat.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Adele Bloem

Adele Bloem has been writing for the Roodepoort Record/ Northsider since 2016 and covered a range of topics, including hard, municipal, school, sport and other community articles. Since 2019, she is the editor of the two Roodepoort newspapers, ensuring every loyal reader receives a quality offering jam packed with the news they want to read.

Related Articles

Back to top button