Twee Laerskool Helderkruin-leerders het onlangs uitgeblink in die eerste rondte van die Johannesburg-Wes Departementele Mental Maths-kompetisie.
Hulle is Kiara du Toit en Hayden Vorster. Die twee slimkoppe het deurgedring na die tweede rondte van die olimpiade wat na verwagting binnekort sal plaasvind.

Die skool is trots op die leerders se uitmuntende prestasies en wens hulle sterkte toe met vir die volgende rondte.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



