NewsSchools

Horie-ruiter op pad na nasionale kompetisie

Dié byeenkoms vind op 2 en 3 Oktober by die Kayalami Equestrian Park plaas.

Laerskool Horison is trots op een van hul leerders, Bea-Ann Ehlers en haar perd, Thembinkosi wat einde Julie aan die Provinsiale Sanesa-kampioenskappe deelgeneem het.

Lees ook: https://www.citizen.co.za/roodepoort-record/2022/08/06/horie-ruiter-blink-uit-bea-ann-en-thembinkosie-maak-opslae/

Sy het gekwalifiseer om die Gauteng Equestrian Federation (GEF) Schools Equestrian-span in Dressage tydens die Nasionale Sanesa-skolekompetisie te verteenwoordig. DiƩ byeenkoms vind op 2 en 3 Oktober by die Kayalami Equestrian Park plaas.

Die Horie-familie wens die span baie sterkte toe met hul voorbereiding vir die gesogte kompetisie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button