Local news

Lentemark by Horison Gesinskerk

Die Horison Gesinskerk se markdag was uitsonderlik goed ondersteun.

Die Horison Gesinskerk het op 26 Oktober hul jaarlikse Lentemark aangebied.

Die mark is goed ondersteun en daar was hope items – en natuurlik kos en lekkernye – om van te kies en keur.

Charles en Luzaan Loubser met hul spruite; eenjarige Charlie and Dee-Anne (4).

Plaaslike inwoners het die beste van die warm weer gemaak en die dag terdeë geniet.

Maemu Maphutha.

Oudergewoonte was daar weer baie innoverende en interessante stalletjies, insluitend ‘n klein besigheid wat ‘braaibroekies’ uit afdrooglappe vervaardig, lasersnyers, en vele meer.

Antoinette Luus.

Die kos- en koeldrankstalletjies was baie besig en die kokke moes bontstaan om almal gehelp te kry.

Danie Bronkhorst.
Anita en Jan Steynberg hard aan die werk om voor te bly met pannekoeke.
Nico en Sue van Vuuren.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button