Primary SchoolSchool sport
Laerskool Horison atlete presteer by Gauteng atletiek
Vier van Hories se atlete is opgeneem in die Gauteng-span.

Laerskool Horison het vanjaar 19 atlete gehad wat op 10 en 11 Maart by Ruimsig Stadion aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.
Vier van hierdie atlete is opgeneem in die Gauteng-span wat op 20 en 21 Maart hul provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Pietermaritzburg gaan verteenwoordig.

Lees ook: Grade 1 learner takes second place in the SASCS’ first round
Die Horie-span wens hierdie atlete alle sterkte toe en is baie trots op hul puik prestasies.

Lees ook: Crawfordian going to Limpopo!
Chané Fourie het ‘n eerste plek in 200m naelloop behaal, Kelly Homan ‘n derde plek in verspring, Ruan Lottering ‘n tweede plek in gewigstoot en Suné Coetzee ‘n eerste plek in spiesgooi.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.