Motoring guys on dagbreek

Riaan Cruywagen gesels met Caxton se Ivan Geurtse en Brendon Carpenter oor die sosiale motorwedren, genaamd die Putfoot Rally, op die Afrikaanse ontbytprogram Dagbreek, en die betrokkenheid van Looklocal en Autodealer. Deur middel van die werk van die Putfoot Stigting kry die mense wat daaraan deelneem die geleentheid om behoeftige kinders van skoene te voorsien.

https://www.youtube.com/watch?v=YBFcH8JUhHw&feature=youtu.be

Back to top button