NewsSchools

Suidie krieketspelers word gekies

HSN bedank Johan Rigaard vir al die harde werk.

SUIDIE krieketspelers Jaco Pienaar, Sibusiso Ngqengelele en JD Steyn het proewe gespeel en is gekies vir die Suidkusspan. JD en Sibusiso gaan deur na die volgende rondte.

HSN sê dankie aan Johan Rigaard wat as faktotum by die skool gewerk het en nou aftree. Die skool hoop dat hy sy aftrede sal geniet.

Suidies het aan ’n aflosgala by Southcity deelgeneem en hul harte uitgeswem. Die gemengde O15 span het hul besonders goed van hul taak gekwyt.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button