SUID-NATAL Primêr se gr 6 leerlinge het verlede week ’n natuur wetenskap projek voltooi. Verskillende voedselsoorte is deur jodium getoets vir stysel en leerlinge het dit geniet en beslis baie geleer.
Verlede naweek het SNP se landsdienspersoneel opleiding gehad in Illovo. Hulle het baie nuwe vaardighede aangeleer en is reg vir die nuwe jaar. Suidie landsdiens gaan hierdie jaar vol pret en plesier wees, met die eerste klubkamp reeds die komende naweek.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
