NewsSchools

HSN verwelkom nuwe onnies

Suidies is al hard aan die werk.

HOËRSKOOL Suid-Natal verwelkom nuwe personeellede wat by die skool aansluit het.

Benita Erasmus, wat fisiese wetenskap sal gee, is beslis nie ’n nuweling op die Suidkus nie. Sy het vir die afgelope twee jaar by Suid-Natal Primêr skoolgehou en begin nou by HSN.

Rene Engelbrecht het besluit om die stof van Gauteng te verruil vir ’n huisie by die see en gaan by die skool se LSEN afdeling Afrikaans en kreatiewe kuns as vakke aanbied.

HSN verwelkom die twee kollegas in Suidieland.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button