SUID-NATAL Primêre Skool se gr 3 leerlinge het verlede week Moedersdag kaartjies gemaak om dankie te sê aan al die moeders wat so mooi vir almal sorg.
Die skool verwelkom Callie Krog wie aangestel is as skoolhoof en afkomstig is van Montana Hoërskool in Pretoria.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: Slegte weer kan SNP glad nie keer nie
Hy is ’n ervare wetenskap onderwyser en ’n gesoute sportafrigter.
Suidies sien uit daarna om saam met hom te werk en wens hom aangename gelukkige jare by die skool. Ouers sal op ’n latere stadium ’n geleentheid kry om Mnr Krog persoonlik te ontmoet.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
