NewsSchools

Suidie Nadia behaal netbal span

Sy sal in Junie die span verteenwoordig in Boksburg.

Suid-Natal Primêr se graad 2s geniet hulle rekenaar klasse terdeë en die seuns het geleer om op die Tux Paint program hulle eie weergawe van die buitenste ruimte te ontwerp.

Die skool is baie trots op Nadia Terry wat die KwaZulu-Natal netbalspan behaal het.

ALSO READ : Suid-Natal Primêr is hard aan die oefen

Sy sal in Junie die span verteenwoordig in Boksburg. Weereens baie geluk Nadia.

Die skool is baie dankbaar vir die hand van beskerming van die Here wat oor hul was tydens die verspoelings. Al die skool se leerlinge en personeel is veilig terug by die skool en die verlies was bloot materialisties.

Baie dankie aan die ouers wat so spoedig gereageer het op die kort kennisgewing van die sluit van die skool tydens die ramp tyd.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button