NewsSchools

HSN rugby seuns gekies vir distrikspan

Die seuns sal in Junie teen ander provinsies deelneem in Bloemfontein.

Hoërskool Suid-Natal is baie trots op rugby spelers Ndomish Mbhele, Kyle Jansen van Vuuren, Dylan Conradie en Hentie Smith wat onlangs vir die LSEN-Cravenweekspan gekies is. Dit is Kyle, Dylan en Hentie se tweede keer dat hulle hierdie span sal verteenwoordig – voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees. Hulle gaan vanaf 21-27 Junie in Bloemfontein teen ander provinsies deelneem.

ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal wins team talk compo

Sport het die afgelope naweek besonder goed gevaar en spanne het al hul wedstryde gewen. Hokkiespanne het tuis teen Queensburgh gespeel en rugbyspanne het in Durban teen Durban Akademie en Grosvenor gespeel. 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button