NewsSchools

SNP wintersportdag was ‘n reuse sukses

Spelers het hulle fiksheid en vaardighede ten toon gestel en goeie sportmangees het geheers.

Suid-Natal Primêr het ‘n baie suksesvolle wintersportdag aangebied. Die skool het gasheer gespeel vir 17 skole – 102 spanne het rugby, hokkie en netbal teen mekaar gespeel.

Omtrent 1 200 spelers het hulle fiksheid en vaardighede ten toon gestel en goeie sportmangees het geheers.

ALSO READ : Suid-Natal High celebrates 50 golden years

Dankie aan Tiago’s, Beaver Creek Coffee en SNP se eie snoepie wat die hongerpyne en dors in toom gehou het. Dankie aan al die ouers vir die volgehoue ondersteuning.

Gr 7 klasse is tans besig met mini-praktiese assesseringstake met die opdrag om ‘n selfoontoring te ontwerp en maak.

Veertig leerlinge van grade 4 tot 7 het onlangs deelgeneem aan Amesa se wiskunde uitdaag eksamen.

Die 13 seuns wat deelgeneem het aan die KZN rugby proewe by Maritzburg College het baie geleer en die spel terdëe geniet. 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button