Dis eksamen tyd by Suid-Natal Primêre Skool en grade 4 tot 7 is hard aan die leer.
Verlede Maandag, Dinsdag en Woensdag het gr 1, 2 en 3 leerlinge aan ‘n toernooi by Curro Creston College deelgeneem.
Spelers het die geleentheid gekry om op die AstroTurf te speel.
ALSO READ : Suid-Natal Primêr is hard aan die oefen
Port Edward Primary se sportdag was ‘n reuse sukses en almal het dit baie geniet.
Elke span het vier wedstryde gespeel en die dogters het die Suidie naam hoog gehou.
Gr 6 klasse leer die belangrikheid van waterbesparing en hoe om water te suiwer.
Hulle het ‘n lekker eksperiment gedoen en hul eie sandfilter gebou.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
