Suidie Michelle Kretzschmar het met harde werk en toegewydheid Hoërskool Suid-Natal weereens trots gemaak deurdat sy vir die KZN Skole swemspan vir 2019 gekies is.
Die skool wens haar baie sterkte toe vir die SA Skoleswem deelname vorentoe in die jaar.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal wins team talk compo
Ses leerlinge het aan die KZN-finaal redenaars in Newcastle gaan deelneem.
Spesiale geluk aan Zariké Gouws en Linki Buitendagh wat in die Top 10 geëindig het.
Sterkte aan skaakleerlinge Juan Mallet, Carl Beisheim, Nadrian Potonas, Bernice Pieterse, Jana Bornman, Dian Venter en Jaden Mc Intyre wat sal deelneem in die Ugu distrikte rondte.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
