NewsSchools

Suidies berei voor vir Saterdag

Die skool nooi ouers en ondersteuners om hierdie dag saam met hulle te geniet.

Hoërskool Suid-Natal leerlinge en personeel sien uit na hierdie komende Saterdag, 8 Junie, vir die groot ‘Suidies vs Sheppie’ sportdag. Ouers en ondersteuners word uitgenooi om die dag saam te geniet.

ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal wins team talk compo

Die skool is baie trots op skaakspeler Nadrian Potonas, wie gekies is om die Ugu-distriktespan by die volgende rondte van die provinsiale proewe te verteenwoordig.

Welgedaan aan Nadrian Potonas, wie gekies is vir die Ugu skaak distriktespan wat in die volgende rondte van die provinsiale proewe sal verteenwoordig.

Suidies het hokkie teen New Forest meegeding en beide spanne het ‘n goeie spel gespeel en gewys waarvan hul gemaak is. Baie geluk aan Suidies wat albei wedstryde gewen het.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button