NewsSchools

SNP landlopers verbeter rekords

Hierdie jaar se landloopbyeenkoms wenspan is die Blouspan.

Verlede Dinsdag se Suid-Natal Primêr gr R opedag was ‘n reuse sukses.

‘n Toer van die skool, konsert deur die huidige gr R groep en uitstalling van buitemuurse aktiwiteite wat aangebied word, was net ‘n paar items aangebied aan toekomstige 2020 ouers.

ALSO READ : Suid-Natal Primêr is hard aan die oefen

Ouers het ook die geleentheid gekry om reeds kinders vir volgende jaar in te skryf.

Dit bly ‘n belangrike keuse vir ouers – waar om hul kind se skoolloopbaan te begin.

Die byeenkoms het gerealiseer, die weer het saamgespeel en die interhuislandloopbyeenkoms was suksesvol afhandel.

Massadeelname is die doelwit en kinders het met mening deelgeneem.

Die gesindheid waarmee ouers, personeel en kinders deelgeneem het aan hierdie dag se pret, is iets besonders om te aanskou.

Hierdie jaar se landloopbyeenkoms wenspan is die Blouspan met 554 punte.

Nuwe rekords wat verbeter is: Liam Venter (4:11.44) 1km – O/7; Denique Enslin (4:31.00) 1km – O/7; JP Pretorius (3:59.51) 1km – O/8; Nicolene Robbertse (4:24.00) 1km – O/8; Hannes Hoffman (12:34.19) 3km – O/13 en Rinaldo Hattingh (12:44.77) 3km – O/14.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button