NewsSchools

Suidies vlieg die HSN vlag hoog

Die skool is baie trots op die uitslae wat leerlinge behaal het.

Agt Hoërskool Suid-Natal leerlinge het aan die Durban-Noord Kollege Eisteddfod deelgeneem en die skool is baie trots op die uitslae wat hul behaal het.

Brandon Barnard – 90%, sang; Linki Buitendagh – 89%, sang; Jaden McIntyre 89%, monologue; Hermione van Zyl – 86%, sang; Liandie du Toit – 83%, Afrikaans voordrag; Sylvanna Hayes – 83%, sang; Caitlin van Dyk – 81%, Afrikaans voordrag, en Nikita Harmse – 73%, dans.

HSN se 7s span is die skildwenners na hulle Pinetown Boys High met 19-10 geklop het verlede naweek. Baie geluk.

Netbalpoppe het hulself goed van hul taak gekwyt toe hulle ’n tweede plek verwerf het by die Spar Fast 5 netbal toernooi.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button