Suid-Natal Primêr het die afgelope week ’n pretuur geniet waar leerlinge by die huis verskillende werkies gedoen het om geld te verdien vir al die speletjies.
ALSO READ : SNP berei voor vir prysuitdeling
By die karaoke het al die leerlinge gehop en gedans, anders het by die glybaan afgegly en die nuwe rekord probeer verbeter.
Daar was geswem, kussinggevegte en lekker eetgoed.
Almal het dit terdeë geniet.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
