NewsSchools

Suidies leer oor seediere

Ons Graad twee leerders het dit baie geniet om meer van seediere te leer.

Walvis jy swem. In die diep blou see en dit is jy wat die see fonteine gee.

Ons Graad twee leerders het dit baie geniet om meer van seediere te leer.

Hulle het die geleentheid gekry om kreatief te wees en hul eie plakkate te maak, met die seedier tema.

Ses personeellede het onlangs ‘n noodhulpkursus voltooi en is nou toegerus om leerders op die speelgrond en tydens sportwedstryde onmiddelik te behandel.

Veels geluk aan Quinton O’Dwyer, Ignus Verster, Jaques Coetzee, Lize Mari Erasmus, Charné Van Rooyen en Anika Mulder wat hulle vlak twee kursus geslaag het.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button