Met die koue maande wat nader gekruip het, is daar steeds niks wat ons leerders meer geniet as die vars lug en fisiese oefening.
Vra ‘n Suidie oor die hoogtepunt van hulle week, sonder twyfel sal hulle laat weet, LO.
Die meerderheid seuns is mal oor bal skop, om die veld hardloop, “push-ups” en “sit-ups.”
Die meisie verkies springtou spring, wawiele en om die hindernisbaan te voltooi.
Hoe kouer die weer, hoe lekkerder die oefening.
Geluk aan Harper Dannler wat deelgeneem het aan ‘n Con Spirito Danskompitisie.
Sy het 82% behaal in die “Jazz” afdeling.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
