Local newsNewsSchools
Positiewe houding vir Suidies
Deur die goedgesindheid en omgee wat deur ons graad 7s gewys is, weet ons dat hulle ‘n groot verskil gaan maak in die toekoms.
Suid-Natal Primêr se graad 7 leerders is sowaar ‘n voorbeeld van positiwiteit.
Met so baie voorregte wat van ons leerders weggeneem is weens Covid-19, het die graad 7 leerders die beste gemaak en elke situasie met positiwiteit aangepak.
Deur die goedgesindheid en omgee wat deur ons graad 7s gewys is, weet ons dat hulle ‘n groot verskil gaan maak in die toekoms.
Suidies fokus hierdie week op ‘omgee’ as ons weeklikse waarde-tema en toon daardeur ook waardering vir al die omgee wat ons geniet van ons bestuur, onderwysers, maats en die gemeenskap.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
