Local newsNewsSchools

Vaarwel Juffrou Wendy

Juffrou Wendy het diep spore getrap en los ‘n groot leemte.

Wendy du Plooy het in 2007 by Suid-Natal Primêr aangesluit en begin as ‘n Graad 7 klas juffrou.

In 2010 is sy aangestel as Graadhoof van Graad R en in 2011 het sy by die Graad 1s aangesluit.

Vanaf 2015 tot 2021 het sy na die Graad 3 groep toe geskuif waar sy in 2017 Graadhoof geword het.

Juffrou Wendy het diep spore getrap en los ‘n groot leemte, sy was in menigvuldige fasette van die skool betrokke insluitend swem, atletiek, netbal, revue en konserte.

Die Graad 6 leerders leer hierdie kwartaal oor demokrasie van Suid-Afrika. Hulle leer alles oor die Grondwet en Menseregte.

Hulle moes hulle eie veltog loots en staan vir president van hulle klas. So leer hulle meer van leierskap en demokratiese verkiesings.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button