NewsSchools

Akademiese uitnemendheid by Suid-Natal Primêr

Al die leerders het dit vreeslik geniet en met meesterstukke vorendag gekom.

24 Graad 7 leerders het ‘n gemiddelde persentasie van 80% en hoër behaal gedurende Kwartaal 1 en 2.

Hierdie leerders kan nou met trots die akademiese balkie op hulle sweetpakke dra om aan die dui dat hulle uitstekend presteer het.

Harde, konstante en konsekwente werk word uiteindelik beloon.Ons graad 4 en graad 7 groepe het kleiprojekte gemaak vir hul praktiese kuns assessering.

Al die leerders het dit vreeslik geniet en met meesterstukke vorendag gekom.

Landloop is in volle vaart by ons skool en die leerders is gaande daaroor. Elke oefensessie bestaan uit twee komponente naamlik krag- en spoedoefeninge en anaerobiese uithouvermoë.

Hou bene hou!

Die gesondheid en welstand van almal by Suid-Natal Primêr is vir ons prioriteit en ons personeel was in die bevoorregte posisie om deur ‘n privaat suster besoek te word vir ‘n algeme gesondheidsondersoek en ‘n Vitamien B12 inspuiting.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button