NewsSchools

Suidies’ head prefects proudly hoist flags

Leerders sien uit na ons swemgala wat Donderdag by Hoërskool Suid-Natal plaasvind.

Ons Suid-Natal skoolvlag asook die landsvlag wapper trots in die lug. Ons hoofprefekte hys en stryk die vlag elke dag voor en na skool.

Die graad 4’s het laasweek hul eerste praktiese aktiwiteit vir NWT gedoen. Hulle het tydens klastyd ‘n gis-plantjie gegroei. Dit was baie interessant en hul het dit vreeslik geniet.

Die leerders sien baie uit na die volgende praktiese les.

19 Leerders het deelgeneem aan die Ogwini skole atletiek byeenkoms en sekere leeders het 1e en 2e plekke behaal. Hulle het deurgedring na die volgende rondte.

Leerders sien uit na ons swemgala wat Donderdag by Hoërskool Suid-Natal plaasvind.

Krieket wedstryde is ook in volle swang hierdie week.

Meer nuus oor die uitslae volgende week.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button