Local newsNews

Suidies excel at sports

Learners performed well in athletics and cricket.

Karlo Jacobs en Stiaan Fritz het die Suid-kus krieket span behaal. Hulle verteenwoordig Suid-Natal Primêr by die KZN toernooi wat 11-13 Maart 2022 plaasvind.

Baie geluk manne!

Veels geluk aan Liam Venter wat die UGU Atletiekspan gehaal het met sy 2de plek in die 1200m. Hy neem nou deel aan die KZN proewe by Kinsgspark.

Die Graad 2 leerders van Suid-Natal Primêr is vreeslik opgewonde vir die jaar. Nie net het ons die jaar afgeskop met ons oulike onderwysers en hul mooi klaskamers nie, maar word ons sommer vinnig-vinnig blootgestel aan sportaktiwiteite.

Vir die eerste keer in 2 jaar kan die dogters deelneem aan hokkie en netbal en die seuns speel al hul eerste krieket toernooie.

Op Vrydae bring almal hulle swemklere en geniet die koel soutwater swembad.

Dis ‘n fees om ‘n Suidie te wees!

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button