NewsSchools

Suksesvolle oueraand

Baie dankie aan al die ouers wat die afgelope suksesvolle oueraand bygewoon het.

Ons Graad 6 leerders werk baie hard. Hulle het die afgelope week in Geskiedenis van Galileo geleer, asook Leonardo da Vinci en in Aardrykskunde het hulle geleer hoe om handel te dryf en ook hoe invoere en uitvoere werk.

Baie dankie aan al die ouers wat die afgelope suksesvolle oueraand bygewoon het.

Ouers kon na leerders se akademiese boeke kyk en leerders se vordering met leerkragte bespreek.

Verlede week is die Suidkus rugby proewe by Suid-Natal Primêre Skool gehou. Baie geluk aan die volgende seuns wat die Suidkus span behaal het. O/12 is Juan Lindeque, Juan Smit en Aiden du Plooy en O/13 is Marco Fritz, Rio Saliba, Tristan Kotze, Matthew Rothaus en Stefan Labuschagne. Die seuns gaan deelneem aan die KZN proewe in Pietermaritzburg.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button