Ons 1ste netbal span is vuur-en-vlam vir hulle wedstryde wat voorlê. Hulle het reeds ‘n paar wedstryde op hulle kerfstok en het die deelname aan die toergroep-toernooi baie geniet.
Die sport seisoen is in volle vaart en ons het ‘n besige sportweek agter die rug met hokkie, netbal en rugby wedstryde teen Creston. Al ons spanne het goed presteer.
“Ek sê baie dankie vir die alfabet, want nou is lees ‘n fees!”
Die Graad 2 leerders van Suid-Natal is baie opgewonde wanneer dit tyd is vir hulle lees periode. Die avonture van Vlooi, Biebie en Kalla verseker dat ons lees baie pret is.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
