NewsSchools

Ligte, kamera, aksie!

Met groot entoesiasme en sukses het die spreekkore hul gedigte voorgedra.

Suid-Natal se graad 7 leerders het ‘n eksperiment naamlik Chromatografie uitgevoer om te sien hoe kleurpigmente saamgestel is.

Daarmee saam leef leerders hulself ook in die drama uit. Graad 7 leerlinge doen in groepverband hul samespraak voordrag. Met groot entoesiasme en sukses het die spreekkore hul gedigte voorgedra.

Met groot opwinding het die graad 4’s na die markdag uitgesien. Die leerders was regte staatmakers en het van die dag ‘n reuse sukses gemaak.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button