NewsSchools

Eksamen is verby

Saterdag het die Suidies se graad 1, 2 en 3 rugby seuns en hokkie meisies aan Port Edward se sportdag deelgeneem.

Ons Suidies se eksamen is afgehandel en leerders sien uit om hul rapporte volgende week te ontvang.

Die Eerste Span Hokkie meisies van 2022 het n baie suksevolle seisoen agter die rug. Ons sê baie dankie aan ons borge wat hierdie jaar so besonders gemaak het. Die meisies spog met nuwe rugsakke, kepse, hemde, bottels, sokkies en unieke haar-rekkies. Ons bedank elkeen wat bygedra het.

Saterdag het die Suidies se graad 1, 2 en 3 rugby seuns en hokkie meisies aan Port Edward se sportdag deelgeneem. Daar was ‘n gevoel van opwinding en afwagting in die lug en die leerders het die dag ten volle geniet.

Ons landloop seisoen het aangebreek en ons interhuis-landloopbyeenkoms is nog voor die einde van die kwartaal. Daar is groot kompitisie en ons leerders oefen getrou.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button