Hoërskool Suid Natal se Lereese Oelofse neem die week aan die SASN se Interprovinsiale toernooi by EG Jansen deel. Sy maak deel uit van die O16 kategorie.
Haar afrigter, Desiré Klopper, is baie trots daarop dat Lereese tussen 120 ander dogters kon deurdring en as Suidies is ons baie trots op haar.
Lereese is ‘n passievolle speler wat in staat is om enige iewers op die baan haar posisie vol te staan. Sy is ‘n uitstekende doel.In rugby news, the school is proud of Lsen Craven Week rugby boys who made the U18s Sharks team.
They attended a training camp this week in George, having worked very hard to make the team. The players are Ntobeko Makhanya, Junior Fynn, Matthew Manggos, Aphiwe Bulose, Marthinus Delport, McKashen Govender, Jeandre Jacobs and Kyle Maxwell.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

