Schools

Die graad 4’s slaan ‘n koord

Hulle het musiekinstrumente by die skool gebou.

Die afgelope kwartaal het die leerders baie hard aan hulle akademie gewerk.

Die graad 4 leerders het ‘n baie interessante projek gehad in natuurwetenskappe en tegnologie waarna hulle baie uitgesien het.

Hulle het ‘n hele week gehad om aan hulle musiekinstrumente wat hulle hier by die skool gebou het te werk.

Hulle het dit vreeslik geniet en van die eindprodukte was uitstekend.

Ons sien met groot afwagting uit na die fietsry-maraton wat volgende week gaan plaasvind.

Ouers en leerders kan lekker om die veld kom fietsry en geleentheid word geskep vir ouers om sosiaal lekker saam te kan kuier.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button