Schools

Beroepedag!

Die leerders het die geleentheid gekry om soos ‘n toekomstige beroepspersoon aan te trek en hulle het pragtig gelyk.

Beroepedag 2022 was ‘n groot sukses!

Die leerders het die geleentheid gekry om soos ‘n toekomstige beroepspersoon aan te trek en hulle het pragtig gelyk. Daar was soveel verskillede beroepe uitgebeeld van dokters, verpleegsters, bouers, ingenieurs, dansers, sangers, akteurs, prokureurs en vele meer.

Ons het gemeenskapslede van verskeie beroepe gekry wie die Graad 7 leerders kom toespreek het en alle aspekte van hul beroepe vertel het. Die leerders het baat gevind om van alle verskillende beroepe te leer.

Baie dankie aan die leerders wat so baie moeite gedoen het met hulle beroeps-kleredrag en die ouers en gemeenskaplede wat ons leerders kom toespreek het.

Ons sien uit na volgende jaar se beroepedag!

Dit was ons Graad 6 leerders se beurt om ‘n Markdag aan te bied en daar was lekkernye en baie kreatiewe ware of van te kies en keur.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button