Schools

Speelgoed vir die Ramsgate Lions

Leerders gaan wel nog hard werk want die prysuitdeling is op pad.

Baie dankie aan al die Suidie-leerders en ouers wat speelgoed geskenk het vir die Ramsgate Lions se fondsinsamelingsprojek. Die geskenke word Vrydag oorhandig aan die Lions en die motorfietse gaan weer brul om die veld wanneer hulle dit kom haal.

Die einde van die eksamens is in sig en leerders sien baie uit daarna!
Leerders gaan wel nog hard werk want die prysuitdeling is op pad.

Vrydag word daar ook ‘n erewag gehou vir al die Graad 7 leerders wat volgende jaar aanbeweeg na die Hoërskool. Beste wense vergestel hulle!

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button