Schools
Nuwe rekords by Graad 4–7 Interhuis-swemgala
Die Blou huis het skoonskop gemaak deur die Geesbeker in te palm asook die wenhuis met die meeste punte.
Die graad 4 – 7 Interhuis-gala het uitstekend verloop en altesaam 4 rekords is verbeter.
Veels geluk aan Liam Venter en Illana Turner wie as Junior Victor en Victrix Ludorum en Juan Lindeque en Kay-Lee Delport wie as Senior Victor en Victrix Ludorum onderskeidelik aangewys is!
Die Blou huis het skoonskop gemaak deur die Geesbeker in te palm asook die wenhuis met die meeste punte.
Baie dankie aan Mnr. en Mev. Du Plooy van BP Garage in Ramsgate wat die medaljes geborg het.
Groot waardering aan al ons ouers vir die ondersteuning van al die swemmers!
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
