Schools

Beskerm ons aarde!

Leerders het geleer van lugbesoedeling.

Suid-Natal Primêre Skool se Graad 2 leerders het geleer van lugbesoedeling en hoe dit ons aarde affekteer.

Hulle kuns het hierdie tema baie effektief uitgebeeld. Welgedaan Suidies!
Ons O/13A krieket spelers het verlede Donderdag teen Margate Primary skool krieket gespeel. In nat toestande het die Suidies met 5 paaltjies getriomfeer! Damian Skinner was die speler van die wedstryd!

Ons swemmers het deelgeneem aan ‘n interskole gala by Creston College en die leerders het goed gevaar en die ondervinding baie geniet.
Baie geluk aan Anne-Bell Pieterse wat die UGU atletiek span behaal het.
Baie geluk ook aan Jayden Koekemoer, Ruan Smit en Stiaan Frits wat die SKZN oefen-groep gehaal het.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button