Schools

Lees, luister, leef

Tussen al die doele en drieë het ons ‘n besige week van hokkie, netball en rugby gehad.

Die graad 3s by Suid-Natal Primêre Skool is hard besig met die skool se leesprogram om lees met begrip te bevorder.

Die graad 3 leerders het die geleentheid gekry om ‘n interessante mondeling te lewer oor hul gunsteling diere. Leerders moes self by die skool hulle toesprake skryf, leer en voordra. Baie geluk seuns en dogters, julle was skattig.

Ons graad 3 groep het ook ‘n baie suksesvolle Markdag agter die rug met smullekker eetgoedjies en ander interessanthede wat verkoop is. Dankie aan al die ouers se positiwiteit en ondersteuning hiermee.
Tussen al die doele en drieë het ons ‘n besige week van hokkie, netball en rugby gehad.

Dit is wonderlik om die genot en vreugde op die spelers se gesigte te sien, hou so aan seuns en dogters, dis die liefde van die sport wat saak maak.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button