Schools

Wiskunde is pret!

Die Wiskunde aktiwiteite is altyd interessant en baie leersaam.

Suid-Natal Primêr graad 2 leerders geniet die Wiskunde aktiwiteite. Dit is altyd interessant en baie leersaam. Die week het hulle meer geleer van breuke en gelyke verdeling. Die graad 2 maats het dit suksesvol voltooi!

Daar het hierdie week ‘n groot opwinding geheers onder die senior netbalmeisies. Hulle het wedstryde gespeel teen Port Shepstone Senior Primary en het dit baie geniet. Die meisies het pragtig gespeel en die wedstryde afgesluit met ‘n nederige dankie aan die afrigters en speelsters van die ander skool.

Ons junior hokkie bokkies het die kans gekry om teen Southcity College kragte te meet en hulself gate uit geniet.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button