Ontwerp, versier en praktiese skeppings
Die kinders het ook geleer om verskillende materiale soos verf, potlood en pastelle te gebruik en prag kunsstukke gemaak.
Ons SPO leerders het brûe gebou!
Die kinders het herwinbare materiale gebruik om stewige brûe te bou. Die leerders het ook interessante hoede ontwerp wat uit herwinbare materiaal gemaak is. Hulle het geleer waarom herwinbare materiaal belangrik is en hoe om dit te kan gebruik om iets te ontwerp.
Verder het hulle ook geleer om verskillende materiale soos verf, potlood en pastelle te gebruik en prag kunsstukke gemaak.
Ons grondslagfase het hulle Wintersport dag gehad en dit was een om te onthou! Baie dankie aan al die spelers, ouers en personeel wat saamgewerk het om die dag ‘n groot sukses te maak.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
So suur soos asyn – ‘n onvriendelike persoon.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
